Onbeskofte Buffel - 150ml

R100.00
(No reviews yet) Write a Review

Brand Faktor - 11 uit 10
Ja, die Bliksem brand

Die Onbeskofte Buffel, al wat ek kan se, die Buffel is n sous wat terug byt as jy hom nie ordentlik in die oe kan kyk nie. Hou die brandweer op speed dial, hou die brandblusser byderhand, vries jou toiletpapier, hou die ambulans en vind uit by jou naaste loodgieter hoe jy die toilet kan vervang. Sterkte met die smul lekker brand sous, maar die buffel kan skop.

Website designed by Moonstone Direct