Die Bosveld Vuil-Uil (Multi-Doel Spesery) - 200g

R120.00
(No reviews yet) Write a Review

Die Bosveld Vuil-Uil is soos om na die menu te kyk maar by die huis te eetdit is die lekkerste ding wat jy al gesien (geproe) het, maar wag tot jy by die huis is. Die wulpse poeier gaan jou keer op keer laat vra vir nog.

- Hoof smaak (Hemel op Aarde)

Website and Mobile App designed by Moonstone Direct